We do not have a sample of this song ):

Riana Nel's picture

Timbuktu

(View album: Die Moeite Werd)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2776 views

play button

40% accurate

Kyk op na die hemel, weg van jouself af
Daar anderkant die horison en weet, vir eens in jou lewe, dat ek jou lief het
Ja, net soos wat jy is

Sien, wat voor jou staan, dit wat opreg is
Wat geld nie sal kan koop nie
En besef, nou is ek joune, en jou vir altyd, sal ek by jou staan
Want ek, ek sal jou volg na Timbuktu

Waarheen jy ook al heen gaan toer
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Wys my, wys my die pad, ek is verward
Niks sal die kans van ons af vat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou

Glo jy aan vir ewig, daar waar twee mense jare bymekaar bly
En vergeet hoe dit eens was, toe ons nog albei enkellopend was
Want ek, kan my verbeel, jy met jou kierie, en ek'e met my bolla
En jy noem my ietsie soos „Ma“, en ek noem jou „Ou baas“
Ek droom oor daardie dae
Want ek, ek sal jou volg na Timbuktu

Waarheen jy ook al heen gaan toer
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Wys my, wys my die pad, ek is verward
Niks sal die kans van ons af vat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou

Kyk my in my oë en sê my wat jy voel vir my
Dis alles wat jy sal kan kry
Sê net jy sal bly by my
Want ek, ek sal jou volg na Timbuktu

Waarheen jy ook al heen gaan toer
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Wys my, wys my die pad, ek is verward
Niks sal die kans van ons af vat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou

Ek sal jou volg na Timbuktu
Waarheen jy ook al heen gaan toer
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Wys my, wys my die pad, ek is verward
Niks sal die kans van ons af vat
Ek sal die een wees wat jou hand bly vashou

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..