We do not have a sample of this song ):

Fokofpolisiekar's picture

Tonnelvisie

(View album: Lugsteuring)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2446 views

play button



40% accurate

As hierdie bloedrooi oe kon sien
Hoe laat dit werklik is
Hoe laat ons almal is
Hoe kaal ons eintlik is

Projekteer jou demone
Teen die kombers
Fukt van sigaretstompies
En ek wou vir jou my hart
Maar daar's gate in gebrand

Ek blameer dwelms
Ek blameer druk
Vir die heruitsending

Ek teken vir my n kaart
En maak dit vol met doodloopstrate
Ek het altyd geweet
Dat ek niemand sou wees
Ek het al my gevoelens verniet weg gegee

Daar is gif in jou kinders se kos
Daar is tydbomme in gapings
Van opvoeding gelos
Ek het al my gevoelens verniet uitgedeel.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..