Trek uit jou baadjie
Jou baadjie jou baadjie
Trek uit jou baadjie en
Gooi hom hier onder my
Dat ek kan koue kry,
Koue kry, koue kry
Dat ek kan loue kry
Koue op my linker sy
Savina laat staan
O Savina laat staan
Savina laat staan
Dis n ander vrouw se man
Die voëltjies die fluit
O die voëltjies die fluit
Die voëltjies sie fluit
Want die roomdag kom uit
Staan sy langs die dikke
Dikke bome of staan sy in die duisternis
Want jus my hartjie jus my liefie
Jys die enigste Nonatjie vir my
Trek uit jou baadjie, jou baadjie
Jou baadjie, trek uit jou baadjie
En gooit hom hier onder my
Dat ek kan koue kry
Koue kry, koue kry
Dat ek kan koue kry koue op my linker sy
Savina laat staan
O Savina laat staan
Savina laat staan
Dis n ander vrouw se man
Die voëltjies die fluit
O die voëltjies die fluit
Die voëltjies sie fluit want die roomdag kom uit
Da die die dam
Trek uit jou baadjie
Jou baadjie jou baadjie
Trek uit jou baadjie en
Gooi hom hier onder my
Dat ek kan koue kry,
Koue kry, koue kry
Dat ek kan loue kry
Koue op my linker sy
Savina laat staan
O Savina laat staan
Savina laat staan
Dis n ander vrou se man
Die voëltjies die fluit
O die voëltjies die fluit
Die voëltjies sie fluit want die roomdag kom uit
Da die die dam