We do not have a sample of this song ):

Brendan Peyper's picture

Trompie

(View album: Twenty20)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2464 views

play button



40% accurate

Hys die baas van die plaas, maak die grootste geraas, niks kan hom vang nie
Niks maak hom bang nie
Hy byt soos ‘n brak, op my skoot is hy dood mak
Hy kom nie terug nie as ek nie fluit nie
My skaduwee wat luister, my hart se punt my yster

Trompie stop nie, niemand kan hom vang nie, hys ok nie bang vir ‘n leeu vir ‘n slang nie
Trompie, Trompie
Soek vir ‘n kat, vir die jakkals in die gat, of ‘n been in die kar dis Trompie, Trompie
Sy byt is groter as sy blaf, en
Waar Trompie jys die boss

Soos ‘n springbok gaan hy mal, vlieg deur die lug vir ‘n rugby bal, teen ‘n duisend myle, hy ken geen einde
Geen tekort aan energie en geen kat is veilig nie dis alles syne, sy bosveld buite
My skaduwee wat luister, my hart se punt my yster

My skaduwee wat luister, my hart se punt my yster.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..