We do not have a sample of this song ):

Brendan Peyper's picture

Trouvrou

(View album: Twenty20)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2553 views

play button



40% accurate

Jy weet nie, maar ek het net geweet
Die eerste keer toe ek jou sien het ek al my drama vergeet
Jy weet nie, maar ek het ‘n plan
Jy dink ons is net vriende maar ek het klaar die einde beplan

Ek sien dit so duidelik, dis duidelik onvermydelik
Ek sien die begin, die middel en die einde
Ek sien hoe die mense hulle oë nie kan glo nie
Want jy besef toe jys myne

Jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Almal kan maar lag, almal kan maar lag
Maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Ek het tyd om te wag (Ek het tyd om te wag)
Jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Almal kan maar lag, almal kan maar lag
Maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
Ek het tyd om te wag
Want jys my trouvrou

Jy weet nie maar hierdie plan is vir jou
Ek wag geduldig gewillig in hierdie storie vir jou
Jy weet nie maar ek sal jou wet
Jy gaan als oor jou kop val as jy sien wat ek vir jou het

Teddy beer donuts en rose vir jou
Soen wat jy sal onthou
Ek wil vir altyd geluk met jou deel
Ek sal jou hart veilig hou
Teddy beer donuts en rose vir jou
Soen wat jy sal onthou
Ek wil vir altyd geluk met jou deel
Ek sal jou hart veilig hou.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..