We do not have a sample of this song ):

Cordelia's picture

Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See

(View album: Wees lief)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2255 views

play button



40% accurate

Ek wou ook so graag wen
Ek wou my hart verloor
Voel hoe dit voel om te voel
As die wêreld
Stil gaan staan

Vêr verby moed verloor
Meer as te veel probeer
Ek was alleen
In die reën
Toe die een
My leë hart kom steel

Tussen die duiwel en die diep blou see
Het ek my hart vir jou gegee
Tussen die storms en die vlamme son
Was jy vir my ‘n skaduwee
Jy was die engel met die sleutel
Wat my hart oop sluit
Jy’t hemel op die aarde
Weer vir my gewys
Tussen die duiwel en die diep blou see
Het ek my hart vir jou gegee

Ooo ooo
Ooo ooo
Tussen die duiwel en diep blou see
Het ek my hart vir jou gegee

Ek wou my storie skryf
Uit liefde en trane leer
Voel hoe dit voel
Om te voel as jy werklik
Alles gee

Tussen die duiwel en die diep blou see
Het ek my hart vir jou gegee
Tussen die storms en die vlamme son
Was jy vir my ‘n skaduwee
Jy was die engel met die sleutel
Wat my hart oop sluit
Jy’t hemel op die aarde
Weer vir my gewys
Tussen die duiwel en die diep blou see
Het ek my hart vir jou gegee

My hoop was klaar
Maar toe’s jy daar
Na al die seer
Het jy gegee
Soveel van jouself gegee

Tussah die duiwel en die diep blou see
Het ek my hart vir jou gegee

Tussen die duiwel en die diep blou see
Het ek my hart vir jou gegee
Tussen die storms en die vlamme son
Was jy vir my ‘n skaduwee
Jy was die engel met die sleutel
Wat my hart oop sluit
Jy’t hemel op die aarde
Weer vir my gewys
Tussen die duiwel en die diep blou see
Het ek my hart vir jou gegee

Ooo ooo
Ooo ooo
Tussen die duiwel en die diep blou see
Het ek my hart vir jou gegee.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..