We do not have a sample of this song ):

Prop (Jan-Adriaan Van Rooyen)'s picture

Two-Tone is Tops

(View album: Sing Hoop Weerklink)



40% accurate

Ek het 'n trekker hy ry baie lekker maar
dit is nie my trots
In die kas is daar 'n ding wat geluk sal
bring, dis al wat ek kort
Dit werk op die plaats, dit werk in die dorp
Dit laat my elke dag soos Superman voel
Dit werk in die son, dit werk laataand
Two-Tone is tops, bring jou vellies
pak weg die Crocs
Two-Tone is tops, Two-Tone is baas
two-Tone is tops my maat
Ek het 'n ding wat die Engelse laat spring,
ja die kakis het dit wrong
Want 'n een kleur hemp met 'n broek
wat ooreenstem laat jou lek soos 'n kolom
Ek het 'n trekker hy ry baie lekker, ek is trots bo op hom
Solank ek 'n hemp met Two-Tones het,
kan die wêreld maar kom
Dit werk op die plaas, dit werk in die dorp

Dit laat my elke dag soos Superman voel
Dit werk in die son, dit werk laataand
Two-Tone is tops, bring jou vellies
pak weg die Crocs
Two-Tone is tops, Two-Tone is baas
two-Tone is tops my maat

Superman se telefoon-hok,
my bakkie sal baby stop
Daar is 'n soon hemp in, mooi op gevou,
altyd reg vir dit wat kom
Slegs Two-Tone, legs kory mou, die
spire moet mooi pomp
En as dinge spat is hy klaar aan,
die manne lê al op die grond
Hiertoe mooi skoon hemp sal nooit vuil word
want Two-Tone is Omo se kos

Two-Tone is tops, bring jou vellies
pak weg die Crocs
Two-Tone is tops, dit weet ons almal mos
Two-Tone is tops, Two-Tone is baas
Two-Tone is tops my maat
Two-Tone is tops, bring jou vellies
pak weg die Crocs
Two-Tone is tops, dit weet ons almal mos
Two-Tone is tops, Two-Tone is baas
Two-Tone is tops my maat
Two-Tone is tops my maat

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..