"Yes, my vriend, geen druk nie. Um...
Om die wasrheid te sê, as julle nie kan nie kan julle glad nie
Julle's maar net oorkant die pad en julle's altyd welkom
By all means- val in, val uit!"
"Yes, almal! Daar's free kos, maar ongelukkig nie free drank nie...
Maar ja. Asseblief. Ons begin ses-uur,
Daar gaan 'n moerse feast wees en ek maak al die kos wat ons het, hierso. Ja
Voel welkom om te kom join! Dit sal lekker wees om julle almal hier te hê.
Check julle maybe ses-uur vanaand?
By Drum!"
"Haai! Hulle speel , um, 'Kort Dônner'
op Bok Radio ('trek jou lip styf...')"
"Danie! I'm assuming this is still your number?
Unfortunately, I'm not going to be able to make it to the braai...
This 'braai-pie' sounds incredible and
I'm very sad that I'm missing out on it,
But ja. Thanks again for the invite, and um, enjoy!"