We do not have a sample of this song ):

Fokofpolisiekar's picture

Vasbeslote Korporasie (deel 1)

(View album: Swanesang)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2386 views

play button



40% accurate

Vasbeslote Korporasie (deel 1)

Dink internasionaal
Dink globaal
Tree op lokaal
'N skaap skree wolf
En al die skape glo hom

Die lewe maak sy voordeur toe
En los die balkon skuifdeur oop
Vir jou om by af te spring
Vir jou om by uit te spring
Geld is god
Prys alles
Prys hom
Here help ons

Help seker nie
Daar was niks wat menslik is
Van ons verwag nie

Met 'n kop vol suur

Probeer ek voel of iets
Dit daal op my
Op my onderbewussyn
Al wat ek voel is siek
Al wat ek voel is siek
Geld is god
Prys alles
Prys hom
Here help ons

Vrou huil in geheim
Soms voor goeie vriendinne
Besigheid verloop
Al gaan hoof van departement dood
Ek droom
Dis al wat deesdae werklik is
'N mens sou hoop
Dat die geskrywery
Kan een bring tot
Dieper insig
Dieper water
Stiller grond
Ek vat myself vir 'n doos

As ek saam met jou is

Eintlik wil ek net huis toe gaan
Hierdie mense ken my nie.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..