We do not have a sample of this song ):

Brendan Peyper's picture

Vasdanslyf

(View album: Twenty20)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2450 views

play button



40% accurate

Staan en wag in die gang gaan jy na my toe kom of is jy bang
Daars net een ding wat ek wil doen is om jou op te tel en te soen
Want daar is iets wat jy doen aan my ek kan net nie genoeg van jou kry
Kom net saam wat ons bevreug want van stil staan gaan ons roes

Jy met die vasdanslyf, losdans voete
Lippe wat so lekker om die hoekie vry
Vasdanslyf, losdans voete
Vat ‘n bietjie meer
Al is ek koud maak jy warm
Ek voel jou lyf hier in my arms
Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete
Mors jy bietjie meer met my

Knieë lam as jy lag, sal jy by my bly nog ‘n dag
Jys my favourite koppie tee en al fluister ek wil ek net skree
Want daar is iets wat ek wil weet, hoe kry jy dit reg dat ek so sweet
Kom net saam laat ons beweeg want van stil staan gaan ons roes

Jy met die vasdanslyf, losdans voete
Lippe wat so lekker om die hoekie vry
Vasdanslyf, losdans voete
Vat ‘n bietjie meer
Al is ek koud maak jy warm
Ek voel jou lyf hier in my arms
Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete
Mors jy bietjie meer met my

Jy sê dit vir my, ek wys dit vir jou
En hier staan ek hart op die mou
Ek sê dit vir jou, jy wys dit vir my
Dis net jy wat my so verlei

Jy met die vasdanslyf, losdans voete.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..