Wys my wat jy is, wat jy is
Is vir my bedoel
Ek is uitgewis, uitgeblus
Jy kan deur my lewe
Slegte tydings
Is net seisoene
Jy maak die houe
Deel van my hartklop
Kan ons vanaand vergeet?
Dat ons almal doodgaan?
Ek wil langs jou lewe
Kan ons vanaand vergeet?
Dat ons almal doodgaan?
Ek wil langs jou lewe
Ek wil langs jou lewe
Maak my lyf jou rus
As ons rus
Sal ek die gerass uiyhou
Dra my soos jou ring
Soos jou ring
Ek sal aanhou klou
Aanhou
Slegte tydings
Is net seisoene
Jy maak die houe
Deel van my hartklop
Kan ons vanaand vergeet?
Dat ons almal doodgaan?
Ek wil langs jou lewe
Kan ons vanaand vergeet?
Dat ons almal doodgaan?
Ek wil langs jou lewe
Ek wil langs jou lewe
Check one
Round two
Featuring Vuurwolf
Terug vir die ne'ende
Dis waar dat ek geseënd is,
In die verlede was ek verlore
Ek't gevoel as of ek vreemd is
Ek het gesukkel met die
Hartseer en die leemtes
Jy't gesorg'at al'aai donkerte vergeet is
As my redder kon jy aan, jy bring'ie teengif
Jou teenwoordigheid voel ek in my gebeentes
Lig ve'teer al'ie dinge wat koud en wreed is
In 'n wêreld so vol van dit wat verkeerd is
Hou die salf vir die plekke waar ek beseerd is
Vat my hand en ons sweer'it voor die gemeente
Ken my hart en die gonge wat ek beleef het
Raak my siel, dis 'n teken dat ek gereed is
Ring om vinger, jy's sekerlik my vir ewig
'n goue stem, nog mooier ad mu verbeelding
Woorde wat
Skit-te-rend
Sing en my weer heel bring
Seël my krake mr blommetjies wat gekleurd is