Dis nogals nice dat die sterre soms in my oë skyn
Maar vanaand is dit net oë van bo wat my op neer kyk
In my venster staan iemand wat huil
Ek kyk een keer, ek kyk twee keer
Maar ek kyk eerder verby, verby my
Ek spoeg my primêre kleure uit so paint vir my ‘n prentjie
Presies hoe ek vir jou moet wees
Ek sweer ek sal my daaraan steur
Ek sweer ek sal as jy probeer
Vergewe en vergeet is die alliterasie wat my irriteer
Tyd sal on salles leer, ja tyd sal ons diregeer
Vergewe en vergeet, vergewe wn vergeet
Maar dis die seerste see, om jouself te kritiseer
Praat in enige taal, praat met wie jy wil
Jy kan net sê wie jy is en wat jy doen en hoe jy voel
So weees trots and walk tall
En kyk net vorentoe
Ek spoeg my primêre kleure uit so paint vir my ‘n prentjie
Presies hoe ek vir jou moet wees
Ek sweer ek sal my daaraan steur
Ek sweer ek sal as jy probeer
Vergewe en vergeet is die alliterasie wat my irriteer
Tyd sal on salles leer, ja tyd sal ons diregeer
Vergewe en vergeet, vergewe wn vergeet
Maar dis die seerste see, om jouself te kritiseer
Vergewe en vergeet
Vergewe en vergeet
Vergewe en vergeet
Vergewe en vergeet
Vergewe en vergeet
Vergewe