We do not have a sample of this song ):

Foto na Dans's picture

Verkleur En Vermom

(View album: Intervensie)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2291 views

play button



40% accurate

Lag, lag soos wat net jy kan
Vir dinge wat min verstaan
Hou jou hand voor jou mond
Totdat alle emosie vergaan
Hou die trane terug
Dit was die kleure af
Verduur, verduur die glimlag vriend
Dit sal jou binnekort verslaan

Ons heupe vas, geraamtes dol
Tree die tree wat tel
Dis die stille plek
Waar ons stories kan oorvertel

Kom kom verheerlik die beton, die beton oerwoud agtergrond
Kom sukkel, sukkel saam, kom vrees die hoogtes
Kom tree nou aan by ‘n eenheidsfront
Verduur, verduur die glimlag vriend, dit sal jou binnekort verslaan

Volg, volg my staaltjies
Ons kan die afgrond saam travers
Sleep net oop met rooi vlae hoog
Geloofskleed swart kombers
Kripties lei ek jou deur
Als plesierig, lig vermom.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..