We do not have a sample of this song ):

Cordelia's picture

Verlang Jy My

(View album: Wees lief)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2193 views

play button



40% accurate

Ek maak my woorde minder met korter sinne
En ek begin weer aan jou dink
Ek staan jou agter word al hoe sagter
Asof ek wag vir iemand in ‘n groot vertrek
Dis amper leeg want dis net ek wat hier
Alleen staan
Wil nie so aangaan

Spyt kom soms te laat
Miskien het ons te gou gepraat
So sê my

Verlang jy my
As ek nie by jou is waar jy nou staan nie
Verlang jy na die beter dae
Wat jy nog saam my was
Want ekke mis elke ding van jou
En hoe ek nou veel eerder jou sou vashou
Sê my verlang jy my
Want ek mis vir jou

Dis nagte voel al hoe langer
Ek word toe banger
Ek’s in ‘n gang wat donker is
Ek sien geen einde
Of lig wat skyn
In Hierdie myn skag in my hart wat vir jou wag
Ek hoor jou stem maar dis so sag
En nie wat jy sê
Of wat ek wil hê

Spyt kom soms te laat
Miskien het ons te gou gepraat
So sê my

Verlang jy my
As ek nie by jou is waar jy nou staan nie
Verlang jy na die beter dae
Wat jy nog saam my was
Want ekke mis elke ding van jou
En hoe ek nou veel eerder jou sou vashou
Sê my verlang jy my
Want ek mis vir jou

Maar as die mis teveel raak
En al die trane seer maak
Dan kyk ek op en sien dieselfde lig wat jy sien
Jy weet ek voel wat jy voel
Jy weet ek is vir jou bedoel

Spyt kom soms te laat
Miskien het ons te gou gepraat
So sê my

Verlang jy my
As ek nie by jou is waar jy nou staan nie
Verlang jy na die beter dae
Wat jy nog saam my was
Want ekke mis elke ding van jou
En hoe ek nou veel eerder jou sou vashou
Sê my verlang jy my
Want ek mis vir jou

Sê my verlang jy my
Want ek mis vir jou.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..