We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Verlanger

(View album: Die Donker Toring)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2418 views

play button



40% accurate

Hey daar my broer
Jy’t probeer maar nou’s jy dood
Wat bly oor?
Na ons loop
Jou bliksemlig slaan
Vir oulaas vanaand op die sand

Ek voel nog jou syn
Ons is almal nog lief vir jou
Ons het agter gebly
Ek probeer net onthou
Of ek iets was vir jou
Voor die vlug

Hey Gerrit Brand
Jou seun is nou man
Ons het vanaand op hom gedrink
Daar’s iets in sy oë
Wat ek al hoe meer glo is jy

Hey Danie, jy moet jou gaan uitleef
Jy dink jy verdwaal
Maar ons kan net een rigting val.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..