We do not have a sample of this song ):

Cordelia's picture

Volmaak

(View album: Wees lief)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2177 views

play button



40% accurate

Wat is die hemelruim as die son nie skyn nie
Die see se dreun as die golwe breek nie
So gemaak
So gemaak

Ek wil niemand wees as jy nie daar is nie
Maar iemand wees wat jou nooit weer mis nie
Liefde maak
So volmaak

Vir die eerste keer sien ek die lewe weer
Sien ek weer kans om berge te versit

Want saam met jou, met jou
Het die niks weer die iets van die liefde
Gemaak
Met jou, met jou
Het die lief en die leed heel geraak
Ons sal spore maak
Aan die wolke raak
Saam met jou
Met jou
Volmaak
Volmaak

Wat is my doel vir nou as jy nie hier is nie
Ek is nie gemaak om vir jou te mis nie
Ek wil aan jou raak
Liefde maak

Wat is my asem wêrd
As jy nie bestaan nie
Ek is hier vir jou
Ek wil nérens gaan nie
Ek wil aan jou raak
Metjou praat

Vir die eerste keer sien ek die lewe weer
Sien ek weer kans om berge te versit

Want saam met jou, met jou
Het die niks weer die iets van die liefde
Gemaak
Met jou, met jou
Het die lief en die leed heel geraak
Ons sal spore maak
Aan die wolke raak
Saam met jou
Met jou
Volmaak
Volmaak

Jy’t die oomblik perfek kom maak
Met jou moenie opgee
En aanhou regmaak
Ek is niks nie
As jy nie hier is nie
My sielemaat
Die wolke staan as die wind nie waai nie
Nagte lank as die son nieskyn nie
Alles pas
Alles voel
So Volmaak

Want saam met jou, met jou
Het die niks weer die iets van die liefde
Gemaak
Met jou, met jou
Het die lief en die leed heel geraak

Want saam met jou, met jou
Het die niks weer die iets van die liefde
Gemaak
Met jou, met jou
Het die lief en die leed heel geraak
Ons sal spore maak
Aan die wolke raak
Saam met jou
Met jou
Volmaak
Volmaak.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..