Wees sterk
Wees dapper
Wees vry
Wees lief vir jou naaste
Wees jy net jy
Want dit wat jy is
Die son voor die mis
Volmaak en heel
Wees lig
Wees liefde
Wees sag
Die arms van omgee wat vir iemand wag
En lewe vir nou
Want ‘n môre kom gou
‘n Droom om te bou
Ek rys in liefde op en ek word die lig in die donker
Ek hoor ‘n stem wat sê, wat my hart wil hê sal hy kry
En al my vrese maak ek die keuse om
Vreelos te wees
Ek lewe voluit
My drome so wyd
Ek’s vreesloos
Met hoop, vol liefde in my
Die pad van die lewe is oop binne my
Ek is wat ek is, die son voor die mis
Ek ry op die wind

Ek’s vreesloos.