We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Vriende

(View album: Afrikaans)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2652 views

play button



40% accurate

Oh...

My vriende is doodnormaal
Hulle kry lief hulle kry soms seer
Werk ook in die dag van agt tot vyf some tyds
My vriende hoor my altyd uit as ons praat tot laat oor 'n glas wyn
Hulle deel my lag hulle deel my pyn

(Koor)
Hey vriende julle is altyd daar vir my
Ek weet julle sal altyd by my wil bly
En dit is goed genoeg vir my
Hey vriende julle bly rig my aan
Wat ons het kan niemand ooit weg vat
Soos ons almal op hierdie lang pad staan*

Herinneringe red ons steeds van oudword en goeie tye vergeet
Saam is nog altyd beter as alleen
Ek wie weet wat die toekoms hou
Oh wie weet hoelank ons nog sal leef
Al wat ons red is hier en nou

Oh...

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..