We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Waar Die Wind My Waai

(View album: Rugsak)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2555 views

play button



40% accurate

Vas op een plek, asem in my nek
Dit het my by gebly 
Al is dit als verby 
Kry nie geslaap nie, ek rol net rond 
Ruk my reg, ek is klaar geveg

Met woorde soos gewere, my buie soos die weer
Gedink dit sou beter wees as ons dit opvou en dit wegpak, bêre in my rugsak
Ontslae raak van jou nommer, my ophou bekommer oor jou

Ek het dit afgelaai, saad in die wind gesaai
En net soos daai gaan ek waar die wind my waai 
Die winter maande, ja my lewe het stilstaande gebly
Ek gaan waar die wind my waai 
Maar nou, vertrou ek’s so kalm soos ‘n palm
Elke keer druk ek weer snooze op my alarm

Ek het geskuil, myself uit gehuil
In stereo probeer by hou
Nou gaan ek aan, ek het opgestaan
Dit was net te rof
Ek het my afgestof

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..