We do not have a sample of this song ):

Ilán van Staden's picture

Wag Vir Jou

(View album: My Mense)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1702 views

play button



40% accurate

Do do do do do do

Wel ek is hier op my eie,
Maar toe sien ek jou
En ek hoor die ouens staan rye
Om net te praat met jou
Ek onthou ons was vriend in kleuterskool
Sê my is ek nou al 'n bietjie meer cool vir jou?

Ek wil net vir jou 'n voorstel maak wat
Niemand anders ooit sal kan nie
Net my hart 'n bietjie met jou deel, want
anders gaan ek speit wees

Wat gaan dit wat jy my onthou?
Ek's hier, ek's reg so soon my gou
Wat gaan dit vat?
Ek weet ons gaan trouwen
Dalk nie nou, maar ek sal wag vir jou

So ek weet lewe het gebeur met ons altwee
Eintlik het ek gedink jy's al oorsee
Sê my is jou gunsteling kleur nog groen?
Ek weet nie wat jy doen nie, maar jy doen dit goed

So kom ons dirf dit aan
Kom ons vat nog 'n kans
Ons probeer net weer
Solank ek weet jy hou my hand vas my hand vas

So kom ons dirf dit aan
Kom ons vat nog 'n kans
Ons probeer net weer
Solank ek weet jy hou my hand vas
Al wat nou saak maak is jou stem
Al wat nou saak maak is jou stem

Do do do do do

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..