We do not have a sample of this song ):

Ilán van Staden's picture

Wannelaas

(View album: My Mense)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1694 views

play button



40% accurate

Wannelaas het ek van jou gehoor
Ek en jy voor in die afstelkoor
Kom ons hou 'n kuier wat skud
Ons moet darem net los kan ruk
Die woord is uit
Jys welkom
'n Open House hier kom ons
Ons music laat die aarde skud

So bring 'n vleisie
En bring daal lyf
As jy reg is vir 'n goeie tyd
Wannelaas het die bure ons hoor raas?
Ons maak die beste van die minste typ
Met 'n warm lyfie wat soos joune lyk
Wannelaas
Wannelaas
Wannelaas
Wannelaas
Wannelaas
Wannelaas

Jy raak weg en die aan raak stout
Vuurtje warm al is dit koud
Die bure vra asseblief net stop
Maar dis nou hier waar ons dit alles top
Die een is vir die boeke
Mag ons dit nooit vergeet nie
Die kuierleier daag weer op

Die een is vir die boeke
Mag ons dit nooit vergeet nie
Die kuierleier daag weer op
So bring 'n vleisie
En bring daai lyf
As jy reg is vir 'n goeie tyd
Wannelaas het die bure ons hoor raas?
Ons maak die beste van die minste tyd
Met 'n warm lyfie was soos joune lyk
Wannelaas
Wannelaas
Wannelaas
Wannelaas
Wannelaas
Wannelaas
Wannelaas
Wannelaas
Wannelaas
Wannelaas
Wannelaas
Wannelaas

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..