We do not have a sample of this song ):

Rooksein's picture

Want Ek Mis Jou Hier

(View album: Die Onbekende)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2078 views

play button



40% accurate

Ek gee alles wat ek het
Voor ek terug klim in die bed
Ek het my hart op jou verloor
En dit voel of ek versmoor
Die moeilikheid kan kom
Ons liefde sal daar blom
Ek gee alles wat ek het
Voor ek
Terug klim in die bed
Terug klim in die bed
Want ek mis jou hier
Hier by my dis asof my
Kop nou net
My hart baklei en alles
In my kop
Skree net stop want ek mis jou hier
Hier by my (Hier by my)
Kan jy verstaan
Ek's in my eie wentelbaan vasgeslaan
En ek kort jou hier by my ek sal baklei
Teen die monsters wat wil stry
Dis verby tussen jou en my
Tussen jou en my
Want ek mis jou hier
Hier by my dis asof my
Kop nou net
My hart baklei en alles
In my kop
Skree net stop want ek mis jou hier
Hier by my
Hier by my o
Ek het nie meer tyd, ek het nie meer krag nie ek wil nie meer probeer
Ek kan nie meer lag nie alles voel so koud
So koud sonder jou
Ek het nie meer tyd, ek het nie meer krag nie ek wil nie meer probeer
Ek kan nie meer lag nie alles voel so koud
So koud sonder jou
Want ek mis jou hier
Hier by my dis asof my
Kop nou net
My hart baklei en alles
In my kop
Skree net stop want ek mis jou hier
Hier by my
Hier by my, hier by my, hier by my
Hier by my, hier by my, hier by my yeah
Hier by my, hier by my, hier by my yeah
Hier by my, hier by my, hier by my
(Ek mis jou) Hier by my, hier by my, hier by my yeah
(Ek mis jou) Hier by my, hier by my, hier by my yeah
Hier by my.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..