Ek sal nooit verstaan, hou jy vergeet het, om te sê hoe jy oor my voel
Nou's jy nie hier nie, en ek moet lewe, sonder jou
Ek wens dat ek, hier in jou arms kan wees
Want ek weet dat jy voel soos ek voel en dat ons saam moet wees
So kyk my in my oë en sê my wat as ek nou joune was
Sou die jare se wag, die huil in die nag, alles die moeite werd wees, sê my, nou
Want ek kan nie meer dink aan wat was
Jy is onvoorspelbaar, net soos ek
Soms voel ons soos dieselfde persoon, en wat keer jou dan
Ek sien dit in jou oë, dit wat jy hardop wil sê
Ek wens dat ek weer in jou arms kan wees
Want ek weet dat jy voel soos ek voel en dat ons saam moet wees
Ek kan nie meer dink aan wat was
So kyk my in my oë en sê my wat as ek nou joune was
Sou die jare se wag,die huil in die nag, alles die moeite werd wees
Kyk my in my oë en sê my wat as ek nou joune was
Sou die jare se wag, die huil in die nag, alles die moeite werd wees, sê my nou
Sê my nou