We do not have a sample of this song ):

Rooksein's picture

Wees Net Beter (feat. Hiram Koopman)

(View album: Die Onbekende)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1924 views

play button



40% accurate

Ek het nie veel nie
Maar in my hart het ek genoeg
Niks kan my geluk steel nie
Ware liefde is wat ek soek
Ek deel my sonskyn
Laat al die donker tye verdwyn
Vergeet van seer kry
Ek en jy wees net beter ons wees
Wees net beter
Ek sal vir altyd alles gee
Wees net beter
Ek sal vir ewig alles gee
Ons kan die pad stap
Met elke tree het ons dieper spore getrap
Ons kan dit aan vat
Sy aan sy soos die lewe ons rond trap
Ek deel my sonskyn
Dat al die donker tye verdwyn
Vergeet van seer kry
Ek en jy wees net beter ons wees
Wees net beter
Ek sal vir altyd alles gee
Wees net beter
Ek sal vir ewig alles gee
Wees, wees net beter (Ons wees)
Ek sal vir altyd alles gee
Wees net beter (Ons wees)
Ek sal vir ewig alles gee.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..