Wees daar wees genoeg
Wees altyd hier in my hart wees hier wees nou
Weet jy kan op my vertrou
Gee vir jou en gee vir my gee jou alles en wees vry
Stadig my kind wie gee jou die reg om jou geluk weg te gooi?
Onthou die wêreld is steeds mooi
En dis wat jy daarvan maak
En ek het nie vir jou verloor nie
En ek is nie uit jou hart uit weg nie
Staan nou op en kyk daar buite
Die wêreld is joune tot die einde
Wees daar wees genoeg
Wees altyd hier in my hart wees hier wees nou
Weet jy kan op my vertrou
Gee vir jou en gee vir my gee jou alles en wees vry
Vat laag vat hoog
Ek weet jy wou net poog
Om te probeer die dood te besweer
Maar dit het gebeur
En jou intensies is so waar
Maar dit was my laaste blaar
Dis tyd vir jou om lewe te bring
En 'n lied van vreugde te sing
En ek het nie vir jou verloor nie (Ek het nie vir jou verloor nie)
En ek is nie uit jou hart uit weg nie
Staan nou op en kyk daar buite (Staan nou op en kyk daar buite)
Die wêreld is joune tot die einde
Wees daar wees genoeg
Wees altyd hier in my hart wees hier wees nou
Weet jy kan op my vertrou
Gee vir jou en gee vir my gee jou alles en wees vry
Wees daar wees genoeg
Wees altyd hier in my hart wees hier wees nou
Weet jy kan op my vertrou
Gee vir jou en gee vir my gee jou alles en wees vry
Die hemel is een engel ryker
Die hemel is een engel ryker
Die hemel is een engel ryker
Die hemel is een engel ryker.