Wees lief
Net lief
So lief
Verlief
Op my
Ek sal jou by die middel punt kry
Ek weet
Jy weet
Ons twee
Gereed
Ek sal jou
Verewig in my lewe wil hou
So wees lief
Net lief
So lief
Want jy het my
Uit die middel van die woestyn gekry
My gered met jou water van liefde
Jy’t my vir jou gekies
Wees lief
Ek het jou
In die hand van storms net vasgehou
Jou gered met die wéreld se liefde
Jou vir altyd gekies
Wees lief
Verstaan
Bly staan
Bestaan
Staan saam
Deur als
Tel mekaar op as ons val
Mmm
Wees lief
Net lief
So lief
Want jy het my
Uit die middel van die woestyn gekry
My gered met jou water van liefde
Jy’t my vir jou gekies
Wees lief
Ek het jou
In die hand van storms net vasgehou
Jou gered met die wéreld se liefde
Jou vir altyd gekies
Wees lief
Ek sal al my gisters om draai
Vir ‘n môre saam met jou
En die bitter tye by jou kies
Oor soete sonder jou
En as een van ons daar bo gaan
Moet jy altyd net onthou
Wees lief
Net lief
So lief
Want jy het my
Uit die middel van die woestyn gekry
My gered met jou water van liefde
Jy’t my vir jou gekies
Wees lief
Ek het jou
In die hand van storms net vasgehou
Jou gered met die wéreld se liefde
Jou vir altyd gekies
Wees lief.