We do not have a sample of this song ):

Jakkie Louw's picture

Wie Nie Snor Nie Score Nie

(View album: Die Jakkie Louw Band)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2257 views

play button



40% accurate

‘N Magnum PI, Freddy
Maak gereed

‘N Mooie neus moet jy altyd ondersteep

Hou net op staar na my lip-lapa
Dis nie vir jou nie dis mos vir haar

Dis ‘n snor
Wie nie snor nie score nie
Whoe ha
Dis ‘n snor
Ek was nog nooit so hardcore nie
Soos my snor…. snor

My lipmasjien sal jou vir altyd velig hou
Ek’s nie die polisie nie
Net ‘n gewone ou

Ek weet ek lyk slim en heel interesssant
Daar’s geen bolip glad hier op die platteland

Dis ‘n snor
Wie nie snor nie score nie
Whoe ha
Dis ‘n snor
Ek was nog nooit so hardcore nie
Soos my snor…. snor

Man met klas aktetas
Kyk net na my lip se kwas
Koffiefilter vat ‘n sluk
My donker bolip maak jou skrik
Kry ‘n kam, maak ‘n plan
Dis tyd om daai skeermes op te hang
Snor is back don’t look back
Staan op aandag, wys respek

Dis ‘n snor
Wie nie snor nie score nie
Whoe ha
Dis ‘n snor
Ek was nog nooit so hardcore nie
Soos my snor…. snor…snor…snor.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..