We do not have a sample of this song ):

Foto na Dans's picture

Wig

(View album: Pantomime op Herwinbare Klanke)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2255 views

play button



40% accurate

Ons sal nooit weet
Hoe hul sien nie
As ons te bang is om te glo

Ons sal nooit weet
Hoe hul sien nie
As ons te bang is om te glo

Dit lyk asof jy my verstaan
Maar vermy jy bloot my vraag?
Dit lyk asof jy my verstaan
Maar vermy jy bloot my vraag?

As ons nie saam alleen kan staan
Alleen kan staan sal ons nie kan saamstaan
As ons nie saam alleen kan staan
Alleen kan staan sal ons nie kan saam
As ons nie kan saam alleen kan staan

Hier is die deur
Wat ons nog altyd voor bid
Om jou wit natuur te bind
Soos 'n kind te sien hoe was als bedoel.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..