Gebore as gebroke jeug
Geen identiteit mag geen vrae gaan vra
Generasie wat na vrede streef
Wil maar net leef en laat leef
Is dit te veel,is dit te veel, is dit te veel?
Jy's 'n wille ding , wille ding
Kan jy voel hoe jou hart wil spring, hart wil spring?
Diep diep in die know in, know in
Dis die taal wat jy praat as jou siel die bos raak
Jy's 'n will ding, wille ding
Wat alles met jou hanne klim, hanne klim
Skyf dit self in jou storie in, storie in
Met jou hart innie hand langs 'n vuur wat brand
Jy's 'n wille ding, ooh oh oh oh oh
Ooh oh oh oh oh, ooh oh oh oh oh
Jy's 'n wille ding
Ons was die stem wat deur die stilte skree
Tot die eggen deur die donker breek
Laat die stemme sing soos een
Laat al die stemme vir ons 'n
'n antwoord gee, 'n antwoord gee, 'n antwoord gee
Jy's 'n wille ding , wille ding
Kan jy voel hoe jou hart wil spring, hart wil spring?
Diep diep in die know in, know in
Dis die taal wat jy praat as jou siel die bos raak
Jy's 'n will ding, wille ding
Wat alles met jou hanne klim, hanne klim
Skyf dit self in jou storie in, storie in
Met jou hart innie hand langs 'n vuur wat brand
Jy's 'n wille ding, ooh oh oh oh oh
Ooh oh oh oh oh, ooh oh oh oh oh
Jy's 'n wille ding
Een siel, en een hart
Soos een mens wil ons saamstaan
En een siel,en een hart
Uit een mond wil ons saam praat
Jy's 'n wille ding , wille ding
Kan jy voel hoe jou hart wil spring, hart wil spring?
Diep diep in die know in, know in
Dis die taal wat jy praat as jou siel die bos raak
Nes 'n will ding, wille ding