Woorde, paragrawe en sinne
Kaanse vat is moeite vir 'n rede
Harde werk is rede in wording
Elke hart het hoop vir liefde
Aksielose antwoorde is nutteloos hoe is daar verander en verligting
Aksie sonder passie stel teleur
Toekoms kort hoop om in te kleur
Hoop om in te kleur
En hierdie is my woordelose storie vir jou
En ek sal jou altyd na aan my hart hou
En hierdie is my woordelose storie vir jou
Ek wil jou met alles in my vertrou
In my vertrou
Ek soek jou hand in my hand ek soek jou styf langs my kant
Soos die jonger dae
O waar waar waar is die tyd net so heen ek wil jou nog 'n rukkie leen om net na te kyk
Jy het my siel veryk
Boek om in te kleur
Boek om in te kleur
En hierdie is my woordelose storie vir jou
Ek sal jou altyd na aan my hart hou