We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Woud

(View album: Dryf)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2084 views

play button



40% accurate

Maak die duur oop
Sit sie lig aan
Jy't die hitte in hierdie huis
Bel my broers ook
Sê ek's veilig
Ons het te lank op die veld gebly
Ek was 'n kind in die straatlig
Daar was zombies in die strate
Jy was hoog in jou kamer
Met daai borsel in jou hare

Nou's ons dertig jaar oud
Met 'n huis in 'n woud
Ons stap ons honde waar die son bars
Ek onthou soms die kind wat gedroom het oor jou
En al daai wonde word geheime
Geheime dwaal aan ons lywe

Bring jou denim
Bring jou vlerke
Ek wil gaan waar die klowe skeur
Hou die stuurwiel
Hou my hart ook
Dalk is om oor te gaan die beste weg deur
Ek is 'n kind op my bergfiets
Ons kon vleig met die stroompies
Jy't gaan stap in die berge
Met daai briewe van jou pa-hulle

Nou's ons dertig jaar oud
Met 'n huis in 'n woud
Ons stap ons honde waar die son bars
Ek onthou soms die kind wat gedroom het oor jou
En al daai wonde word geheime
Geheime dwaal aan ons lywe

Ooh-ooh, aan ons lywe

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..