We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Wyse Manne

(View album: Dryf)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2192 views

play button



40% accurate

Die somer het gaan staan
En soos die straatlig gaan dobber op die water
Ek het jou gedroom
Ek wakker geword in ons lewe
Die Here sit nou nog
Ek flikker in jou ha hare

Ons was al ouer to ons mekaar
Leer ken het op die water
Jy het jou lyf gehou asof jy bang was
Ek moet partykeer nog
My oë toe knyp
My oë
Daar sê die wyse manne sal die heelal oneindig bly
Ek hoop jy weet jy i sdie heelal vir my

Die winter het gerbreek
Maar soos 'n waterballon bo-oor my skuld
Het ek jou vertel
Hoe groot my aandeel was?
My deel in aanval
Wat ek nie kan vergeet nie
Dis moeilike om te glo
Dat ons die nagmerrie uiteindelik ontduik
Ek het jou gehoor
Toe ek wild en wreed gedraai het

Word wakker jy's veilig
Die son is weer uit
Kom uit
Daar sê die wyse manne sal die heelal oneindig bly
Ek hoop jy weet jy i sdie heelal vir my
Daar sê die wyse manne sal die heelal oneindig bly
Ek hoop jy weet jy i sdie heelal vir my

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..