We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Die Hemel Se Splinters

(View album: Silwer)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2394 views

play button



40% accurate

En ek weet daar’s ‘n plek vir ons twee in die winter lewers hier tussen die hemel se splinters
Kom, gooi nog ‘n houtjie, die reën teen die ruite
Beskerm ons teen al die monsters daarbuite

En ek weet ons is veilig hier tussen ons diere
En ek voel daar is liefde hier tussen ons mure
En ek hoor nog die wind in die middernag-ure
Ons kaggel is warm, ons harte vol vure

Lirieke deur Albert van der Merwe.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..