Ek het jou ontmoet as die rivier
Jy was goud in die eike
Ek was maar ‘n kind, uitgestuur
Met die wind in my ruiker
Ek dink al lank aan die woorde
Ek wens jy was hier
Ek het jou ontmoet as die rivier
Lig en goud in die eike.
Get this song on Apple Music
Get this song on Spotify
Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..
Afrilycs Membership
Join the village. It’s free.
Follow your favourite creators, enjoy member benefits, and support their work.