We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Onbreekbaar

(View album: Silwer)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  3196 views

play button



40% accurate

Ek het al draaie gevat tot hier
Ek jy nie ook nie?
Ek wens ek kon sê ek was nooit verlief nie
Jy sou my glo nie

Wat hulle sê van vonke en vlinders
Vir my is dit anders

Jy’s my vuur
Jy slaan jou vlamme soos branders
Teen my mure
Waar jy brand
Brand ek ook

Ons planne kan inval
Inval, Ona is onbreekbaar
Ons is deel van mekaar
Dit kan inval
Inval, Ona is onbreekbaar
Ons is deel van mekaar

Ek moet nog leer hoe om saam te vloei
Moet het jy nie ook nie
Is daar ‘n plek waar ons mag ophou hardloop
En nie so bloei nie

Wat hulle sê van vonke en vlinders
Vir my is dit anders

Jy’s my vuur
(Jy is my vuur)
Jy slaan jou vlamme soos branders
(Jy slaan jou vlamme)
Teen my mure
(Teen my mure)
Waar jy brand
(Waar jy brand)
Brand ek ook

Ons planne kan inval
Inval, Ona is onbreekbaar
Ons is deel van mekaar
Dit kan inval
Inval, Ona is onbreekbaar
Ons is deel van mekaar.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..