We do not have a sample of this song ):

Danie du Toit's picture

Silwer

(View album: Silwer)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2947 views

play button



40% accurate

Ek het ons hond het uit die reën ingebring
Jy’s vas aan die slaap
My wonde sing

Ons het dit maklik laat lyk
Maar jou boots is vol modder
My hande vol bloed

En al daai dônners kan wag
Ek het ons ride uitgesort
Ek het die bekers gepak
Ons gaan ry die langpad om

En die hemel is silwer
Jy’s storm van goud
Die bome’s geraamtes
Ek sal oud word by jou

En die hemel silwer
Jou hare is goud
Ons ry duer geraamtes
Ek wil oud word by jou

Ek is duer monsters gejaag as ‘n kind
Maar ek het omgedraai
Ek het my vuiste gebal

Laat my nou opstaan soos ‘n man vir jou
Al is daar wild en pyn
Vlak in my oë

My verlede kan wag
Ek pak my hart by jou in
Met ons hond op die bak
Kan ons ry, die lang pad om

En die hemel is silwer
Jy’s storm van goud
Die bome is geraamtes
Ek sal oud word by jou

En die hemel silwer
Jou hare is goud
Ons ry deur geraamtes
Ek wil oud word by jou.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..