Rooksein's picture

Rooksein

Biography

number of views for this lyric  2187 views

Rooksein is besig om die musiekbedryf behoorlik op horings te neem. Na die reuse sukses van Kyk Na My Hart, Damlelielief & Genade Nader stel Rooksein vandag hulle debuut album, Die Onbekende vry.

Works featuring Rooksein as a Composer include: